News

Hoërskool Nylstroom het vanjaar ’n ander benadering gevolg deur nie hul rugbyspanne op toere te laat gaan nie, maar eerder op tuisbodem vir hul ’n afrigtingskliniek aan te bied.